Solidariteit het die aankondiging deur minister Parks Tau om die komende Rugby’s Greatest Rivalry 2026-toer as ‘n beskermde gebeurtenis te verklaar veroordeel.
DF Malan High School learner Jessie Schoeman has been selected for South Africa’s first-ever u-18 girls rugby squad. The historic 26-player team will face the Netherlands in two groundbreaking international…
Mark Alexander, President van SA Rugby, het Maandag hulde gebring aan voormalige Springbok-kaptein en flank Des van Jaarsveldt, wat vroeër die dag op die ouderdom van 96 jaar oorlede is.…
Gayton McKenzie het die hoë koste van Springbok-kaartjies vir tuiswedstryde skerp gekritiseer en gesê dat pryse meer bekostigbaar gemaak moet word vir die Suid-Afrikaanse publiek.
Markus Muller sal die SA Skole-span aanvoer in hul jaarlikse botsing teen SA Skole-A-span by Hoërskool Middelburg vanmiddag.
Rassie Erasmus, hoofafrigter van die Springbokke, het Saterdag se span vir die laaste Castle Lager Inkommende Reeks-wedstryd teen Georgië in Nelspruit aangekondig – met ’n heel nuwe voorry en die…
The Springbok Women will make history on Saturday when they face world number two Canada at Loftus Versfeld (13:30), marking the first Test between the nations on South African soil.…
Die Junior Springbokke staan gereed om die verdedigende wêreldkampioene, Engeland, die stryd aan te sê in ’n Groep A-kragmeting wat beskou word as een van die titaniese botsings van die…