Topic Menu:
Die eerste “Klets en Kuier”-plantwerksessie by DF Akademie was ‘n asemrowende sukses met oorweldigende positiewe terugvoer van deelnemers.
|
DF Akademie se RVR-tuinklub skenk vars groente aan Alpha-tehuis en Huis Ravenzicht. Beplan groentetuin by Alta du Toit-nasorgsentrum in samewerking met Helpende Hand en AfriForum.
Link Copy link