“As jongmens kies ek doelbewus om nie te stem nie … dit is my demokratiese reg.” Dié jong man se woorde, slaan diep. Hoe durf hy?
’n Roerende rubriek oor ’n vroegopstaner se lewensreis, die liefde vir sy kinders, en die besef dat tyd vinnig verbygaan. Koester elke oomblik.
Die beplande N2-muur in Kaapstad bied meer voordele as net misdaadbekamping. Kyk maar net na Europa waar hoë mure langs snelweë is ‘n algemene verskynsel is.
Dalk is dit tyd dat ons minder vingers wys en kla, en eerder met oplossings vir die noordelike voorstede se verkeersprobleem vorendag kom.
Die joernalistiek kan soms ’n onvergeeflike bedryf wees.
TygerBurger verwelkom vandag, Woensdag 6 Februarie, ’n nuwe uitgawe in sy stal – TygerBurger Mitchells Plain.
Vandag wil ek nie aan die wenkant of die verloorkant wees nie. Ek kies die die kant van vrede, die kant van die onskuldige … wat is so verkeerd daarmee?.