Die fees open op Saterdag 12 September met Boek en Koek, ‘n oggend van stories en gesprekke met die digter Antjie Krog, die skrywer Marita van der Vyver en die…
Ná ‘n paar maande se afwesigheid keer Nataniël terug na die Kaap met drie konserte vir die laatwinter — hierdie keer in Welgemoed, Yzerfontein en Kaapstad.