Nampo Kaap wat in September in Bredasdorp plaasvind bied ‘n vroueprogram met die tema “Waar boere, kos en gemeenskap saam groei” aan.
Die seminaar gaan kyk hoe tonnelproduksie, hidroponika, klimaatbeheer en presisiewaterbestuur die Wes-Kaapse groentebedryf kan versterk.