Soektog na vermiste Kuilsrivier-man in Du Toitskloofberge Sondag opgeskort weens ongure weer, maar sal hopelik binnekort hervat word.
‘n Grootskaalse soektog is in die Du Toitskloofpas van stapel gestuur na Michael Waltman (29) van Kuilsrivier spoorloos by die Du Kloof Lodge verdwyn het.