Die Laerskool Gene Louw in Durbanville het sy nuwe graad 1-leerders reeds Dinsdag 13 Januarie – ’n dag voor die skool amptelik geopen het – verwelkom om hulle ’n voorsmakie…
“She is humble, obedient and caring, but very determined and strong-willed. She’s also fitness-conscious and exercises every single day, getting up at 5am during school years to exercise before school.”
DF Akademie se RVR-tuinklub skenk vars groente aan Alpha-tehuis en Huis Ravenzicht. Beplan groentetuin by Alta du Toit-nasorgsentrum in samewerking met Helpende Hand en AfriForum.
Die voormalige Hoërskool DF Malan het Maandag sy deure geopen as DF Akademie onder leiding van nuwe skoolhoof Hannes Oosthuizen, met die naamsverandering wetlik bevestig deur die Appèlhof in 2025.…
Milnerton High School has released its 2025 National Senior Certificate (NSC) matric results, reflecting a year of steady academic performance and consistent effort by its learners and staff. The school…
Twee Kaapstadse wetstoepassingbeamptes gearresteer vir korrupsie nadat hulle R3000 omkoping van dronkbestuurder in Parow geëis het. Anti-korrupsie eenheid vang hulle in lokvalloperasie met gemerkte geld.