Bouwerk is tans aan die gang op die oop stuk grond waar koperkabeldiewe verlede jaar herhaaldelik toegeslaan het.
Residents of wards 107 and 113 can look forward to a significant boost in safety and law enforcement, as the City of Cape Town announces the proposed deployment of new…
Dit gaan vir Enrico Hartzenberg ’n “ikoniese” gebeurtenis wees om sy teaterstuk, Vloeibare moed, in sy gemeenskap te sien afspeel.
Kyle Barnes (31), eerstespanspeler van die Goodwood-rugbyklub (GRK) is gister (20 September) oorlede. Barnes was verlede Saterdag 15 September in ’n Superliga C-wedstryd teen die Strand-klub in Strand beseer ná…