Dis nou al die derde kwartaal. Onderwysers gee nie die nodige aandag aan sukkelende kinders nie – hulle word gelos of hulle help mekaar. Die toestande in klaskamers is onvanpas.…
I am reacting to the TygerBurger article of 5 August, “Prostitute ontstel”. Firstly, I want to thank TygerBurger for placing this article on the front cover. That’s what we need.…
Die begroting is ter tafel geplaas, nou gedaan; Waarna die bevoorregtes is nog platgeslaan; Verhogings op alles, oorladings sommer ook in die pot; Ongeag die feit hulle ook swaarkry, moet…
Gister ry ek uit Sonkring op pad na Haasendal en soos almal in Sonkring ondervind, is dit ‘n nagmerrie om Brackenfell-boulevard te kruis. Hier was al vele ongelukke en selfs…
With our recent visit to family in Durbanville it was such a blessing to meet a friendly person in the form of the security guard when we visited Hennies on…
Dit is met belangstelling en nuuskierigheid dat ek die bydraes onder “Kaap van bloed” in laasweek se TygerBurger gelees het. Ek haal my hoed af vir die bydraes en juig…
My comments on the 2050 Cape Town Long Term Plan (LTP). A “plan” it is not, a wish list at best. A plan contains details, such as projects by name…
I’d like to compliment Likho, a cashier at Checkers Hyper in Fairbridge Mall, Brackenfell. I recently moved to Brackenfell from Zeekoevlei in the southern suburbs. I felt very “homesick” not…
Ek wens ouers (ja, klem op ouers) wil leer bestuur. Dit voel deesdae asof ek die meeste padvarke rondom skole teëkom. Ouers wat nie weet kinders te voet kry voorkeur…
Beide my eggenote en ek het minimale vastetermynbeleggings by dieselfde bank, wat ons sedert 2017 opgebou het. Op die vervaldatum van ons beleggings – onderskeidelik in vroeg April en Mei…