Selfs vetplante sal vrek in dié park’ Dit is ‘n absolute skande hoe die westekant van die Jack Mullerpark in Bellville verwaarloos word. Selfs die vetplante se blare is grys…
Die berig op bladsy 3 van TygerBurger, 5 Maart oor die roof by die Spar in Stellenberg (“Vier mans beroof winkel in Stellenberg,”) het betrekking. Wat my verbaas en selfs…
Ek verwys na vele briewe in die TygerBurger oor hondebolle en leibande. Ek woon in Boston, Bellville in die onderste lane. Hondeienaars loop graag met hul mooie honde met leibande…
Upon reviewing the article titled “Three Dead, 11 Hospitalised in Taxi Crash”, (TygerBurger) 12 March, I find myself exceedingly frustrated. I continue to ponder how these reckless drivers are permitted…
Ons almal lees van vreeslike ongelukke waarin gesinne uitmekaar geskeur word. In ‘n baie groot persentasie is taxi’s en motorfietse betrokke. Die verkeersowerhede sien dit net soos ons, tensy ‘n…
Dit is kommerwekkend om te sien hoe die oopgroefmyne in Durbanville onlangs vergroot het.
Wat kan ’n mens doen aan die probleem van kinders wat soggens ronddrentel terwyl hulle reeds in die skool moes wees?.
With reference to Kailin Daniels’ column “Will we ever be offline again?” (TygerBurger 5 March), I do hope that every parent and educator will take notice of her message.