Die onlangse munisipale tariefverhogings is totaal buitensporig en daar is wydverspreide ontevredenheid daaroor by belastingbetalers, eienaars van eiendom en munisipale verenigings. Sommige heffings mag moontlik ook volgens munisipale wetgewing nie…
“Kry ons klagtes ooit aandag?“, TygerBurger 17 September, verwys. Annoniem, ek kan met jou instem. Ons kan “menings gee”; dis al waarop dit neerkom. Solank ons televisielisensies en belasting betaal…
Ek wil my frustrasies lug oor die huiseienaars en die munisipaliteit wat dink dit is hul reg om die sypaadjes waar voetgangers moet loop vol rotse te laat pak en…
Op Sondag 14 September gaan ek en my vriendin met ons drie vredeliewende honde na die Bolanddam vir honde in Durbanville om met ons honde te stap. Soos al die…
A quiet concern is growing among community leaders and parents in Kuils River: a noticeable lack of structured activities and positive outlets for the area’s youth. This observation points to…
Toe kry ons dit ‘n ruk gelede op nasionale radio sommer so reg uit die perd se bek. Sonder om te blik of te bloos. Die pot goud is net…
The International Day of Older People is observed on 1 October each year. On 14 December 1990, the United Nations General Assembly designated 1 October as the International Day of…
I would like to express my shock and disgust at the incident in Durbanville (“Sakeman in hegtenis vir skoot op messteker“, TygerBurger 17 September), in which a concerned businessman was…
In die De Grendel TygerBurger van verlede week was ‘n lekkerlees storie met drie vriendelike gesigte daarby (“Legende Cece Winans word vereer“, 17 September). Cece en haar broer, Bebe Winans,…
Die afgelope meer as tien jaar het iets merkwaardigs op godsdienstige vlak in Kuilsrivier gebeur. Die NG kerk Digtebij in Sarepta is ‘n ou, gevestigde gemeente. Sowat tien jaar gelede…