Reyneke het die hele land trots gemaak toe sy op dramatiese wyse die wedstryd in Suid-Afrika se guns beklink het
Kayla Reyneke (19) van Kuilsrivier is by Krieket Suid-Afrika se jaarlikse prysuitdeling in Johannesburg as Hollywoodbets se Pro20- Speler van die Seisoen vereer.