As jy aan hamergooiers dink is die prentjie in jou kop waarskynlik nie dié van ‘n vrou ouer as 70, of wat nog te sê 80, nie. Maar dink gerus…
Jong ma behaal meestersgraad cum laude ondanks ongeluk, handbeserings en persoonlike verliese – net 3 weke na geboorte van tweede kind.