Groot Phesantekraal se 2024 Groot Phesantekraal Pinotage is as een van die 38 nasionale wenners van die 21ste jaarlikse SA Terroir-wyntoekennings aangewys.
The winemaker at Groot Phesantekraal in the Durbanville Wine Valley has been awarded the runner-up title in a prestigious wine competition.