Die Endler-konsertreeks by die Universiteit Stellenbosch se tweede seisoen, van Julie tot Desember, bied ‘n musikale verskeidenheid.
Die Universiteit Stellenbosch-konservatorium se eerste Endler-konsertreeks van die jaar bied ‘n verskeidenheid van kamermusiek tot jazz en ‘n nasionale fluitfees.