A mother and her 10-year-old daughter were traumatised when they witnessed severely injured and dead bunnies in Durbanville cemetery.
Die konynprobleem in die Durbanville-begraafplaas het onder die loep gekom by die maandvergadering van Subraad 7 van die Stad Kaapstad op Woensdag 15 April.