Die vermeende rower, wat verlede week in verband met die rooftog op ‘n hoogswanger vrou, haar man en hul tweejarige kleuter in die Bellville-landdroshof moes verskyn het, was egter steeds…
Mitchell’s Plain police seized seven firearms in two days during targeted operations in Beacon Valley, Portlands and Tafelsig.
A 56-year-old man appeared in court on charges relating to inciting racial violence on social media.
Dis al twee weke wat Murcia Kock vermis is, met geen teken van haar nie, ten spyte van soektoegte deur die gemeenskap en polisie.
Swanger vrou en kleuter getraumatiseer ná gewapende aanval in Durbanville. Gemeenskap vang rower vas; polisie kom ná 90 minute aan.
Ná ’n R50 000-diefstal hou die United Mission-kerk in Elsiesrivier steeds eredienste. Die gemeente staan saam en roep die gemeenskap tot hulp op.
Teens fight at Canal Walk goes viral, prompting police appeals and tighter mall security. Parents urged to monitor kids during holidays.
Mitchell’s Plain calm after the spate of shootings that claimed the lives of at least six people last week.
Die redelike stilte in terme van bendeverwante skietvoorvalle is Sondagaand in Bishop Lavis aan flarde geruk toe ‘n 21-jarige man doodgeskiet en ‘n 19-jarige gewond is.
At least six dead, many injured in gang violence. Mitchell’s Plain community demands urgent action to stop the killings and protect youth.