Die polisie se jongste misdaadsyfers vir die derde kwartaal van Oktober tot Desember 2024, wat onlangs bekendgemaak is, toon dat handelsmisdaad stewig toegeneem het.
’n Beampte by die polisie se openbare orde-eenheid sê hy voel hy kan elke dag siek wees, sodat hy nie hoef werk toe te gaan nie.
Ongoing gang violence in Elsies River is now also affecting learners at school, according to local police.
Meer as 2 600 spoedboetes is verlede maand uitgereik in Wyk 1, wat Monte Vista, Panorama, Welgelegen, Kleinbosch en Plattekloof insluit.
Die man wat ’n jaar gelede ’n pa naby ’n spazawinkel in Bonteheuwel doodgeskiet het, is verlede week 21 jaar gevangenisstraf opgelê.
Following a spate of attacks on motorists who stop or get stuck along the N7 highway between Richwood and the Malibongwe Drive on- and off-ramp in Dunoon, a renewed plea…
Klein Davin Africa van Wesbank het baie daarna uitgesien om sy vyfde verjaarsdag op Maandag (17 Februarie) met ’n Spiderman-verjaarsdagpartytjie te vier.
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op Saterdag 8 Februarie opleiding aan lede van buurtwagte in die Wes-Kaap by die Baruch-kerk in Oakdale, Bellville, aangebied.
The Lentegeur Community Policing Forum (CPF) has hit the ground running since their November election and are ready to tackle key issues for the next five years.
Sparked by a spate of gang killings in Cape Town, activists, Fight Against Crime SA (Facsa) believes cops are being overwhelmed and outgunned.