Sers. Neelse en kapt. Adams van Bellville-polisie bied kragtige dwelm- en alkoholbewusmakingsaanbieding aan DF Akademie-leerders wat blywende indruk laat.
Ervare misdaadbestrydings-beampte Charles Neelse aanvaar pos as Bellville-polisie se kommunikasiebeampte om polisie-gemeenskapsverhoudings te verbeter.