Twintig topatlete van die Laerskool Gene Louw in Durbanville het op Vrydag 23 Oktober aan die BD’s Top 10-atletiekbyeenkoms by die Hoërskool Bredasdorp deelgeneem.
Nampo Kaap wat in September in Bredasdorp plaasvind bied ‘n vroueprogram met die tema “Waar boere, kos en gemeenskap saam groei” aan.