Teen Maandag (15 Junie) was daar al amper R80 000 ingesamel om ‘n petroljoggie se droom om paramedikus te word, te help verwesenlik.
Hugo Hattingh (39) van Wellington in die Wes-Kaap is in ’n kritieke toestand in ’n Thaise hospitaal nadat hy ernstige brandwonde in ’n bootontploffing opgedoen het.