Kaapse koffiewinkel se handgemaakte bessiekonfyt die wenner uit 700 inskrywings by die tweede jaarlikse SA Preserveerkampioenskappe.
Die eerste Statebond-landboukonferensie ooit in Kaapstad-omgewing vind vanjaar van 1 tot 5 November in Stellenbosch plaas.