Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Vrolike Vinkies se kleuters leer alte vrolik oor veiligheid
Die kleingoed van Vrolike Vinkies-kleuterskool in Sarepta se veiligheid is top-prioriteit. Op Donderdag 26 Junie het hulle meer geleer oor higiëne, “stranger danger” en brande.
-
Knit-a-thon at Soneike High
Coin Care hosted a Knit-a-Thon for the Grade 11 learners of Soneike High School on Tuesday 24 June.
-
Talle Tygerbergse skole dring deur na ATKV Applous-eindstryd
Verskeie skoolkore uit die Tygerberg is onder die finaliste van die ATKV-Applous 2025-kompetisie, wat van 30 Julie tot 2 Augustus plaasvind.
-
Matric mid-term results: Your guide to charting finals success
As South African Matrics wrap up their mid-term exams, the results they receive will serve as a critical checkpoint on their journey toward the final Matric exams later this year. […]
-
Welgemoed-leerders blink uit op sportveld
Leerders van die Laerskool Welgemoed in Bellville het die afgelope kwartaal in verskeie sportkodes uitgeblink.
-
Laerskool Eversdal se netbalspanne is aan die brand
Die Laerskool Eversdal se o.13A- en o.12A-netbalspanne berei voor vir die Skoleliga-kampioenskap in Polokwane ná hulle puik gevaar het op provinsiale vlak.
-
Eversdal-leerders bring vreugde na kinders in Tygerberg-hospitaal
Die Laerskool Eversdal se diensbaarheidskomitee het die kindersaal by die Tygerberg-hospitaal besoek.
-
Eerste hoof van Paarl-skool vir gestremdes sterf op 91
Ellis Barker, die eerste hoof van die Paarl-Skool vir serebraal gestremdes in Brackenfell is op 4 Junie oorlede.










