Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Laat klap tekkies vir ‘n goeie doel by Jan Kriel Tekkie Challenge, Saterdag 6 September
Die Jan Kriel-instituut bied op Saterdag 6 September weer die gewilde Tekkie Challenge-padwedlope in Kuilsrivier aan – met trots geborg deur Food Lover’s Market.
-
Derbies lewer goeie rugby op
Die hoërskole rugbywedstryde het plaasgevind, met Stellenberg, Brackenfell en Bellville wat oorwinning behaal het teen Durbanville, Tygerberg en DF Malan.
-
Durbies en Stellies pak mekaar die naweek
Durbanville en Stellenberg vier gees en trots tydens hul jaarlikse interskole. Sport, kompetisie en vriendskap vul die dag.
-
Innovative B-All programme transforms learning at Goodwood College
Goodwood College’s B-All programme empowers learners with confidence, reading skills, and academic habits to succeed in school and life.
-
Volwasse matrikulante vier hul eerste matriekafskeid in Eersterivier
Unity Adult Community Learning Centre in Eersterivier hou eerste matriekafskeid vir volwasse leerders vol glans en emosie.
-
Noordjies besoek Simonstad
Die Laerskool Bellville-Noord se Groentjiesklub het ‘n draai gemaak in Simonstad.
-
Don’t wait, asks WCED: School transfer applications for next year open on Monday 4 August
Parents and caregivers wishing to apply for school transfers for the 2026 academic year will be able to do so from Monday 4 to Monday 18 August.
-
Laerskool Mikro spog nou met nuwe leuse
Die Laerskool Mikro spog nou met ‘n splinternuwe leuse. Die leuse is amptelik op Dinsdag 22 Julie tydens ‘n saalbyeenkoms met die aanvang van die derde kwartaal, onthul.
-
SA Team gets best ranking in 25 years at International Maths Olympiad
The South African team ranked 38th in the International Mathematics Olympiad, achieving their best result in 25 years.
-
Eben maak Hoërskool De Kuilen trots met silwer by Afrika-kampioenskap
Eben Jacobs, hoofseun van die Hoërskool De Kuilen in Kuilsrivier, het ’n silwermedalje in die o.20-hamergooi vir mans by die Afrika-atletiekkampioenskappe in Nigerië, verwerf.










