Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Oud-onderwyseres sterf in mes-aanval op N2 naby lughawe
Die VF Plus vra dringend ingryping in die gevaarlike situasie en misdaad op die N2 naby die Kaapstad-lughawe ná die dood van ‘n oud-onderwyseres.
-
Afrikaanse skrywers kan R30 000 wen met Woordfees-kortverhaalkompetisie
Inskrywings vir die elfde jaarlikse Woordfees-kortverhaalbundel is nou oop vir alle Afrikaanse skrywers.
-
Onder die suidelike hemelruim – hoe sterrekyk jou gelukkig maak
Terwyl geestesgesondheidsuitdagings regoor Suid-Afrika toeneem, draai ‘n baanbrekersnavorsingsprojek na `n onverwagte bondgenoot: die naghemel.
-
Hoërskool DF Malan wen Afrikaans 100 Nasionale Skolekompetisie
Hoërskool DF Malan wen R50 000 as algehele nasionale kampioen van Afrikaans 100 Skolekompetisie. Die skool se kreatiewe projekte het debate, boekklubs, gedenk-tuine en meer ingesluit om Afrikaans se eeufees…
-
Elsies-ouma stort hart uit op Facebook ná ‘dronk bestuurder’ 3-jarige doodry
Ouma rou oor driejarige Khy’ree Jordaan wat deur vermoedelike dronkbestuurder in Elsiesrivier doodgery is. Emosionele Facebook-plasings.










