Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
DF Malan se tuinwinkel verskaf groente aan Spar
DF Malan se tuinwinkel voorsien organiese groente aan SPAR-winkels terwyl studente entrepreneurskap leer en skoolverbeterings befonds.
-
Brand in Kasselsvleiweg eis 30-jarige vrou se lewe
‘n 30-jarige vrou het in ‘n huisbrand in Bellville-Suid gesterf. Haar pa rou oor die verlies van sy “wonderlike dogter” terwyl polisie die oorsaak ondersoek.
-
Slangseisoen is hier
“Die prooi wat hulle jag, soos muise en ander gediertes broei in en onder rommel en maak daar nes.”
-
Skietvoorval in Kuilsrivier se hoofweg vermoedelik bendeverwant
‘n 30-jarige man is in sy Mini Cooper doodgeskiet. Volgens getuies het ‘n onbekende verdagte op die slagoffer gevuur toe hy by die kruising stilgehou het.
-
Vrouemoord veroordeel, “Duiwel” verskyn in hof
“Ons sien die waarskuwingstekens, maar ons het nie die blitsreaksie-meganisme om die nodige ondersteuning te gee nie. Naweke is veral die ergste en ons moet die beskermingsbevel-stelsel versterk.”
-
Veiligheidsbeamptes in wyk 70 bekendgestel
Wyk 70 kry nuwe buurtwagbeamptes met goedgekeurde begroting. Spanne van 5-6 lede elk werk al ‘n maand om veiligheid te versterk.










