Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Sayde (12) sing saam met die sterre
Kalkfontein en die Laerskool Irista se sangsensasie, Sayde Fillis (12), gaan eersdaags op dieselfde verhoog optree as kunstenaars soos Robin Pieters, Paxton, YoungstaCPT en Craig Lucas.
-
Solar power that unites the globe
A story that features a local school’s journey to solar power is the topic of an inspiring new film produced by BBC StoryWorks to launch the Future Generation climate campaign.
-
Rustige straat soos ’n snelweg
Desperate inwoners in ’n gevaarlike pad in Kraaifontein pleit nou al langer as ’n jaar by die owerhede vir spoedhobbels op dié pad wat meer as ’n kilometer binne ’n woongebied strek.
-
Heimwee-groep verbind talle
Vir diegene wat in Bellville grootgeword of gewoon het en soms net oor die ou dae wil gesels, is daar net een plek om heen te gaan.
-
Laerskool Irista se tuin ’n wenner
Groot opgewondenheid het op Vrydag 11 Februarie by die Laerskool Irista geheers toe die skool se groentetuin met R20 000 beloon is.
-
Gesinne verloor alles in brand
Ses wendyhuise – drie elk op twee aangrensende erwe – is verlede Vrydagoggend vroeg in ’n brand in Sarepta verwoes.
-
Flames engulf Milnerton Golf Club
Flames emerged from the roof of a building at the Milnerton Golf Club last night (17 February), while waiting for the City of Cape Town’s Fire and Rescue team to attend to the fire.
-
D.F. se naam bly nog ’n rukkie
Dit is al vyf maande sedert die Hoërskool D.F. Malan aangekondig het dat hy sy naam na DF Akademie wil verander.
-
Held van Delft doodgeskiet
‘n Held, ’n misdaadbekamper en ’n goeie man en pa – dít is hoe die ondervoorsitter van die Delft-gemeenskapspolisiëringsforum, wat die afgelope naweek doodgeskiet is, beskryf word.
-
City has plan to curb speeding at circle
The busy new traffic circle on the corner of Darwin and Dan King Streets in Kraaifontein will be added to a service list of the City’s traffic departement following complaints of speeding.









