Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Roudiens vir polisieman gehou
Die roudiens vir konst. Fezile George Ham (38), die polisieman wat op Donderdag 27 Oktober op die Bellville-treinstasie gesterf het toe’n trein hom getref het…
-
Voormalige werknemer is glo een van die rowers
Een van die drie rowers betrokke in gister se rooftog by Romans Pizza by Okavango Crossing was glo ‘n voormalige werknemer van dié gewilde kos-franchise.
-
Rowers vlug toe vrou gil
Die harde, skril gille van ’n vrou van Durbanville verlede Woensdagnag toe sy in ’n stoeiery met ’n huisrower in haar woonstel betrokke was, het waarskynlik daartoe bygedra dat die twee rowers die hasepad gekies het.
-
Man se kop vergruis
’n Man (28) is gister (Sondag 30 Oktober) met ’n sementblok in Dahliastraat, Scottsville doodgegooi toe sy kop vergruis is.
-
‘Ons sal hom onthou vir sy glimlag’
Konstabel Fezile George Ham (38), die polisieman wat op gister (Donderdag 27 Oktober) op die Bellville-treinstasie gesterf het toe hy deur ’n trein doodgery is, het op 12 Januarie 2009 by die polisie aangesluit. Hy het sy SA Polisie-vlak 1-kursus…
-
Halwe lyk op Bellville-perron uitgeken
‘n Man wat vanoggend om 06:45 op perron twee op die Bellville-treinstasie deur ’n trein doodgery is, is geïdentifiseer as die…
-
Fundraiser for Rheed
The plight of a Table View teen in his fight against cancer will take centre stage over the weekend during the release of a music video featuring Rheed Castle-Pearce.
-
Erg ontbinde lyk in dam gevind
’n Erg-ontbinde liggaam is gister (Dinsdag, 4 Oktober) uit die plaasdam op die Clearwood-landgoed in Joostenbergvlakte aan die noordelike voorstede van Kaapstad deur die polisie se duikeenheid getrek, nadat werkers oor etenstyd ‘n blou plastieksak op die dam sien dryf…
-
Six die after fire
An inquest docket has been opened by Bishop Lavis police after six people – two adults and four children lost – their lives due to fatal burn wounds in Bonteheuwel.
-
Firearms, ammo found in Bishop Lavis
A small hand grenade, smoke grenade and various other types of ammunition were found buried in an open field in Montana, Bishop Lavis today.









