Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Boomwortels ontstig
’n Groep Boston-inwoners sê die wortel van alle kwaad in hul buurt is juis wortels – reusewortels van bome wat voor hul erwe groei.
-
NGO started to raise awareness around albinism
A new non-government organisation (NGO) based in Parow is determined to change the perception around albinism.
-
Money to be spent in Brackenfell
A number of City projects are planned in Brackenfell for the coming year, as allocated in the capital and operating budget for the City’s 2022-’23 budget.
-
Jong man blink uit in kuns
Die jong, talentvolle Brendon van Rensburg (18) van Goodwood is passievol oor musiek en kuns en hy laat nie toe dat sy omstandighede sy toekoms bepaal nie.
-
Só tree Stad op oor haweloses
Volgens die Stad Kaapstad het twee jaar se noodtoestand weens die pandemie en die verwante ekonomiese impak daarvan tot ’n ongekende toename in haweloses in die stad gelei. Om mense op sypaadjies, in parke, padreserwes en ander openbare plekke te…
-
Stroping van boombas neem toe
’n Man wat glo al weens dieselfde misdaad aangekeer is, is verlede week betrap waar hy in Boston ’n kanferboom van sy bas stroop.
-
Keeping young girls in school
Ever wondered why condoms are free but sanitary products are not? The Rotary Club of Century City Cape Town (RCCCCT) has been asking this question and hopes to provide a sustainable solution.
-
New City budget will ‘do more’
With an increased budget of R61,5 billion for the 2022-’23 financial year, Cape Town Mayor Geordin Hill-Lewis made bold promises to “do more” for Cape Town residents.
-
Jong tennisspeler van Durbanville mik hoog
Sy is gekies as een van net 24 spelers wêreldwyd wat later vandeesmaand aan die o.12-wêreldkampioenskap in Athene kan deelneem.
-
Ouma samel R100 000 oor 23 jaar in
Sy het nooit verwag dat sy R100 000 vir die Tygerberg Hospice sou insamel nie.










