Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Police Station holds outreach
Table View Police Station held its quarterly community outreach at the station on Thursday, which attracted various non-governmental organisations (NGOs) operating in the Table View area.
-
Oop hek lei tot arres
Om ’n hek agter jou oop te los, kan jou suur bekom, moes twee inbrekers, waarskynlik tot hul spyt, ontdek.
-
Jou grond, jou toekoms
Grondeienaars in Brackenfell en dié deel van Kuilsrivier in Wyk 8 het eersdaags die geleentheid om ’n bydrae te lewer oor die toekoms van ruimtelike beplanning en ontwikkeling in dié wyk.
-
-
Boere in nood kry hulp
Boere in die Tankwa-Karoo, slegs ure buite Kaapstad en noord van Ceres, gaan al die afgelope ses jaar onder droogte gebuk.
-
Eetplek kry ’n hupstoot
Deur die pandemie se golwe, vlakke van inperking en regulasies, moes baie ondernemings spartel en spook, en planne maak en kreatief dink om kop bo water te probeer hou.
-
Paartjie van Belhar vier 60 jaar saam as getroudes
Saam het hulle reeds 60 sakke sout opgeëet, maar steeds taan die liefde tussen Samuel (79) en Mary (80) Marshall van Belhar nie.
-
Diewe teiken Oak Glen-komplekse
Komplekse in Oak Glen loop tans deur onder inbrake, waarsku die polisie.
-
-
Young Adonis opens his heart
With the start of covid in 2020 11-year-old Zachary Adonis from Rugby decided to do something for the less fortunate with an Easter egg drive. Although it was lockdown and financially it hit everyone he managed to collect quite a…










