Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Durbanville Checkers robbed, SASSA grants among R350k stolen
A supermarket in Durbanville was robbed of R350 000 on Monday after three unknown men with facemasks stormed the store earlier today.
-
Be vigilant when driving on the N7
Motorists driving on the N7 highway have again been warned to be vigilant when using the stretch near Richwood and Dunoon.
-
Speke sing vir neurodiversiteit
Met soveel meer mense by wie outisme of ’n ander neurodiverse toestand vandag gediagnoseer word, is dit nodig om meer van neurodiversiteit te leer, sê Noëline de Goede, uitvoerende direkteur van die Neurodiversity Foundation, ’n nie-winsgewende organisasie in Durbanville.
-
Werknemers se ‘boeke’ by biblioteek klaar geskryf
Die laaste hoofstuk van twee van die Bellville-biblioteek se getrouste personeellede maak hierdie maand klaar.
-
Kos vinnig ingesamel
In ’n rekordpoging om voedselnood die hoof te bied, het Radio Tygerberg 104FM binne net agt ure altesaam 5 000 kosprodukte ingesamel.
-
Rowers slaan toe in Ou Paarl-weg
’n Man (23) van Brackenfell was nie van plan om kanse te vat met sy lewe toe vier gewapende rowers verlede Donderdag sy bakkie omsingel het naby die R300- brug op Ou Paarlweg nie.
-
Mans vas weens vervalste geldnote
Vier mans tussen 29 en 43 jaar is verlede Woensdagoggend in Brackenfell vasgetrek vir die besit van vervalste geldnote.
-
PROMOTION: Still holding on to your large house?
In a rapidly changing property market, more and more senior homeowners of large properties are finding themselves in a tough spot.
-
Kunstenaar voor oor verkragting
Die man (79) wat teregstaan op klagte van verkragting en seksuele aanranding van ’n 11-jarige meisie, het vlugtig in die hof verskyn.
-
Traders complying, City says
Since the last complaints about informal traders along Plattekloof Road, Bothasig in Ward 5, there has been some improvement in the area, an official from the City of Cape Town said recently.










