Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Noisy ship irks residents
The continuous droning of engines and generators of the well-known vessel Al Safa is causing sleepless nights for Milnerton residents, they claim, and their complaints are falling on deaf ears.
-
Studente met aansoeke gehelp
Dit is menige ouer se droom om sy kind universiteit of kollege toe te stuur om verder te studeer.
-
Insameling vir Markus vorder goed
Met ysere wil en duisende pannekoeke is die Du Plessis-gesin se droom om hul seun Amerika toe te stuur, al halfpad bewaarheid.
-
Seun leer maatjies lees en skryf
’n Dertienjarige seun van Happy Valley het homself die taak opgelê om ongeletterde kinders uit sy gemeenskap te leer lees en skryf.
-
Jong voël dramaties gered
Soos iets in ’n wafferse fliek het die brandweer, die dierebeskermingsvereniging en bure verlede week saamgestaan om ’n jong papegaai in Chrismar te red.
-
Polisieman geskors nadat hy op borgtog vrygelaat is
Die Brackenfellse polisieman, wat daarvan aangekla is dat hy ’n slagoffer van gesinsgeweld op ’n plaas in Stellenbosch verkrag het terwyl hy aan diens was, is vandeesweek hangende ’n tugondersoek uit die polisie geskors.
-
Tiener agt keer gesteek
Buurtwagte en inwoners van Belhar is op ’n hoë gereedheidsgrondslag nadat ’n leerder verlede week onderweg huis toe met ’n mes gesteek is.
-
Stegie ‘gevaarlik, vuil en slordig’
’n Stegie in Morgenster wat deur misdadigers as ’n wegkomroete gebruik word, besorg plaaslike inwoners groot hoofbrekens.
-
Chill at Ratanga Park
If you enjoyed Ratanga Junction Theme Park, there are many parts of the new development Ratanga Park that might spark memories.
-
Stadskoor Tygerberg het jou stem nodig
Die Stadskoor Tygerberg is op soek na nuwe lede en het ’n opwindende program vir die nuwe jaar.










