Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Boewe breek by skool in
Dae nadat die Wes-Kaapse onderwysdepartement in ’n verklaring hul kommer oor inbrake by en die vandalisering van skole uitgespreek het, is daar oor die naweek by die Laerskool Tusgany Glen ingebreek en groot skade aangerig.
-
Parow Community Policing Forum chair resigns
His resignation as chair of the Parow Community Policing Forum (CPF) was a difficult decision to make, but something that had to be done, says Deon Maneveld.
-
Plakkers ontstig
Reeds vroeg in 2019 het inwoners in die Sonnekuil-buurt aangrensend aan Soneike die intrek van plakkers by die kanaal oorkant die Netcare Kuilsrivier-hospitaal begin aanmeld.
-
Kleintjies plant spekbome vir senior inwoners
Die jongspan van Brackenfell Kiddies Campus het verlede week op Mandeladag ’n draai gemaak by Paradys Park-aftreeoord in Brackenfell om 67 spekboompies vir die senior burgers te plant.
-
Ma kan nie verdagte eien
Die ouers van die baba wat vroeër vanjaar in Bishop Lavis gesteel is, het verlede week nog ’n terugslag ervaar.
-
Kihara wen titel ná sewe probeerslae
Aanhouer wen, en so het Kihara Visser ná sewe probeerslae uiteindelik vanjaar haar droom bewerkstellig om die titel van Junior Mej. Tiener Suid-Afrika te wen.
-
Guides collect toys for charity drive
Girl Guides from across the Western Cape, families and friends assembled at the Monte Vista Guides Hall in Monte Vista on Saturday 16 July for the Mandela Day Toy Drive to clean and donate toys for distribution to 17 different…
-
Helen Carstens steps aside after nearly a decade as ward councillor
After almost a decade Helen Carstens, Ward 5 councillor, has decided to step aside. She now hopes to spend more time with her family, she says.
-
VRCID marks a decade of service
The Voortrekker Road Corridor Improvement District’s staff and board members had reason to celebrate at an event held to mark the CID’s 10th anniversary.
-
Pasiënte gevoed by Goodwood-kliniek
Heelparty soorte medisyne moet met maaltye geneem word en soms aanvaar ons ’n maaltyd as vanselfsprekend.










