Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Fire which raged in Milnerton took firefighters two days to extinguish
The blaze that broke out off Racecourse Road in Milnerton last week Monday took the City of Cape Town firefighters two days to extinguish.
-
Table View residents irked by noise made by refineries in the area
After hearing an “abnormal noise” in the Table View and Milnerton surrounding areas, residents are pointing the finger to the Milnerton refinery.
-
For the love of furry friends: Volunteer turns fear into passion
When Marianthi Velissariou lost her job six years ago, she decided the time was right for her to face her fear for dogs – she then became a volunteer at an animal shelter.
-
Slimkop van Brackenfell droom van robotte bou
Hy droom al van kleintyd af om ’n robot te bou wat die wêreld ’n beter plek gaan maak.
-
’n Toerspan van 15 spelers gaan eersdaags na Amerika toe vir ’n Grid Iron toernooi
Vir die meeste rugbymal Suid-Afrikaners is Amerikaanse-voetbal ’n volksvreemdheid wat net op flieks gesien word.
-
Sloot in Welgelegen eindelik herstel
’n Inwoner van Welgelegen is verheug oor die feit dat ’n sloot in die middel van die straat, wat byna sewe maande lank voor sy huis was, eindelik herstel is.
-
Slaggate in dié gebiede herstel
Die herstelwerk aan slaggate sal binnekort in onder meer Sonnendal, Welgelegen, Plattekloof Glen, Kaapzicht en die res van die woongebiede in Wyk 1 – die metro se grootste wyk – voortgesit word.
-
Hy gooi kolskote in donker: Enigste gessiggestremde veertjiepylkampioen op pad oorsee
’n Persoon wat byna niks kan sien nie en kolskoot na kolskoot op die veerpyltjiebord (darts) gooi?.
-
New York, New York, hier kom Jaydine!
Kom wat wil, sê ’n jong vrou van Silversands, maar sy gaan New York toe om haar drome te bewaarheid.
-
Sportbeurs by die Hoërskool Durbanville het tiener lewe verander
Sy vlugvoetigheid op ’n atletiekveld, ’n sportbeurs van die Hoërskool Durbanville en harde werk het vir hom nuwe deure oopgemaak.










