Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Panorama-inwoner doodgeskiet
Parow-polisie het pas bevestig dat sy speurders besig is om ‘n voorval te ondersoek waarin ‘n inwoner van Panorama gisteraand vermoor is.
-
‘Potte vol liefde’ versprei
Tygerberg- Meals on Wheels in Parow het onlangs in samewerking met Struisbaai- Meals on Wheels sy eerste uitreikprogram buite die Skiereiland gehou toe 100 potte elk met 58 liter potjiekos in die Wes-Kaap versprei is. Altesaam 200 etes kon uit…
-
VLV hou 54ste konferensie
Die Tygerberg-sirkel van die Vrouelandbouvereniging van Kaapland (VLVK) het hul 54ste sirkelkonferensie op Donderdag 10 Maart in die NG kerk Bellville-vallei se saal gehou. Die Durbanville-tak was die gasvroue vir die geleentheid.
-
Probleem-gebou in Parow waai
Die Parow-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) sê hy verwelkom die sloping van ’n probleem-gebou in Glenlily, Parow – een van talle op die Stad Kaapstad se lys probleem-geboue.
-
Tweejarige sterk goed aan ná skietery
Dit gaan goed met die tweejarige Kayden Jeffries, wat onlangs vyf keer deur vermeende bendelede geskiet is.
-
Sakekamer het aktiewe jaar
Ten spyte van die baie uitdagings wat die pandemie meegebring het, het die Tygerberg-sakekamer ’n aktiewe en suksesvolle jaar gehad.
-
Cannabis expo a ‘high’ light for city
Despite a two-year pandemic break, this dynamic industry has grown rapidly and now The Cannabis Expo is preparing for its biggest event yet in the Mother City in line with governments renewed focus on this flourishing industry.
-
Beloved Brackenfell muso dies
Tributes have been streaming in for musician Justen Hosken – guitar virtuoso, music teacher and adored member of the local community.
-
Kuilsrivier-rommel weg
Die burgemeester se skoonmaak-veldtog het verlede week ’n draai in Kuilsrivier gemaak.
-
Local clinics hailed for vax roll-out
Healthcare workers from Brackenfell and Kraaifontein were honoured for their hard work and selfless service during the covid vaccination roll-out last year.










