Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Doktor van Ravensmead gereed vir netbal-wêreldbeker
Alles sal op 28 Julie gereed wees wanneer die wêreld op Kaapstad toesak vir die netbal-wêreldbekertoernooi.
-
Daylin Sass se suster sing weer na amper 10 jaar
Een vrou. Een hart – met baie dimensies van liefde.
-
Goodwood-gemeenskap span saam om Protea-tehuis se verjaarsdag te vier
Die Goodwood-gemeenskap het saamgespan om die Protea-tehuis se 60ste bestaansjaar vir die inwoners spesiaal te maak.
-
‘Betereinder’-boekbekendstelling in Goodwood gehou
Hy verbreed lesers se verwysingsraamwerk in die hoop dat hulle ’n aktiewe rol in die land sal speel met die bekendstelling van sy boek.
-
Brandweermanne draf Two Oceans-halfmarathon in uniform
Jermaine Carelse en Renaldo Duncan het die afgelope naweek die Twee Oseane-halfmarathon in hul brandweeruitrustings aangedurf om ondersteuning (en skenkings) vir die Volunteer Wildfire Service (VWS) aan te moedig.
-
Weg met haweloses, sê Goodwood-inwoners
Ná vele klagtes word die haweloses se tente voor Villa Casa Blanca afgebreek, maar die vraag op almal se lippe is vir hoe lank?
-
SA Water Warriors se eerste uitreikprojek na Leeu-Gamka
SA Water Warriors het sy eerste uitreikprojek vir die jaar gehou.
-
Goodwood-gevangenis se fietsryklub samel bykans R50 000 in vir downsindroom bewusmaking
Die Goodwood-gevangenis se Mountain View-fietsryklub, in samewerking met die Downsindroom-vereniging Wes-Kaap, het bykans R50 000 ingesamel met sy bewusmakingsfietstoer, wat op 27 Februarie begin het.
-
Vroue-landbou vereniging: Die universiteit vir huisvroue
Die Vroue-landbouvereniging (VLV) se Goodwood-tak het op Donderdag 2 Maart sy jaarlikse konferensie gehou, asook die 75ste bestaansjaar van die tak gevier.
-
Vrou vergewe man wat homself en hulle kinders doodgeskiet het
’n Sonskyndag in 2007 gou in ’n yskoue een verander toe Deon Beukes sy vuurwapen op sy vrou, hul kinders en homself leegmaak.










