Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Baba gevind tussen vullis sake in Kraaifontein
’n Munisipale skoonmaak span het op Donderdag die liggaam van ’n pasgebore baba gevind tussen vullissakke op ’n onwettige stortingsplek langs Maroelaweg in Kraaifontein.
-
TikTokker van Belhar wil mense laat lag
Sy daaglikse werk is so ver verwyder van sy TikTok-persona soos Timboektoe en Belhar, maar die gewilde marley_marlz18 hou daarvan só.
-
AfriForum ruim park op
AfriForum se Kraaifontein-tak het op Erfenisdag (24 September) moue opgerol om saam met inwoners en ’n private kontrakteur ’n openbare park in Kraaifontein skoon te maak.
-
Stegie in Goodwood is ’n gemors
’n Stegie in Van Riebeeckstraat in Goodwood is ’n bron van groot kommer vir inwoners.
-
Sentrum van Hoop in Parow geopen
Die splinternuwe Mould Empower Serve (MES)-sentrum van Hoop is vandeesweek in Alexanderstraat in Parow eopen.
-
Kerk in Bonteheuwel beskadig tydens inbraak
Kerkgangers in Bonteheuwel het Sondag die skok van hul lewens gekry toe hulle by die kerk kom en vind die hele gebou is gevandaliseer.
-
Polisielid skiet homself by begrafnisdiens van wetstoepassingsbeampte
Polisielid skiet homself by begrafnisdiens van wetstoepassingsbeampte
-
Bome in Klipkop geplant
Bome is verlede week in Klipkop in Parow-Oos geplant om dié gebied te versier.
-
Twee mans in Kaap weens Corona vas
Corona het gister (Dinsdag 11 Oktober) die ondergang van twee diewe veroorsaak.
-
The Walking Ladies of Bonteheuwel on a safety mission
The Walking Ladies of Bonteheuwel have a mission and that is to make their community a place where everyone can feel safe.










