Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
It’s never to late to start reading says 50-year old mom
At the age of 50 Nontsizi Qhekeza from Kraaifontein says it’s never too late to learn how to read.
-
Gestremde se foon deur slinkse samaritane buite binnelandse sake in Bellville gesteel
’n Vrou wat skaars twee maande gelede haar man aan die dood afgestaan het, moes toekyk hoe mans haar gestremde seun se selfoon by binnelandse sake in Bellville steel.
-
Skrywer van Goodwood lei bewusmakingsveldtogte oor voortydige geboortes
Leigh-Anne Hill, skrywer van Goodwood, vertel ons bietjie meer oor wat sy beplan vir die res van die jaar.
-
Inwoners eis aksie nadat man by berugte huis aangerand is, nier verloor
Chrismar-inwoners eis nou aksie nadat ’n man ’n nier verloor het in ’n aanval deur mense wat glo in ’n berugte probleemgebou in die area bly.
-
Pinedene Primêr se koor skitter by ATKV-Applous
Die Primêre Skool Pinedene se koor het geskitter met sy deelname aan die ATKV-Applous se eindronde en stap weg as die beste nie-Afrikaanse koor in die meriete-afdeling in Suid-Afrika.
-
Joernaliste kyk hoe robot man opereer by Tygerberg-hospitaal
In ’n hospitaalteater is ’n urologiese chirurg en sy mediese span besig om ’n hoogs sensitiewe operasie uit te voer op ’n pasiënt wat aan prostaatkanker ly.
-
Shop owners should also be fined for fake goods, VRCID says after multimillion rand raid in Bellville
Building owners who rent out their properties to shops selling fake goods should also be fined, the Voortrekker Corridor Improvement District (VRCID) says.
-
De Kuilen se koor verdien applous by ATKV-kompetisie
Die Hoërskool De Kuilen se meisieskoor het groot welslae in die eindronde van die jaarlikse ATKV-Applous-skoolkoorkompetisie behaal.
-
Fundraisers ‘take burden off’ Stella Academy parents’ pockets
Stella Learning Academy which recently opened its doors in the Monte Vista area is inviting the public to its Fun Family Spring Day.
-
Eiendomsagente help sopkombuis wat minderbevoorregtes voed
’n Plaaslike eiendomsagentskap het hom daartoe verbind om maandeliks ’n bydrae tot Aksie Samaritaan se sopkombuis naby die Kuilsrivier-stasie te maak.










