Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
HS Tygerberg eindig derde by MTBS
Die Hoërskool Tygerberg het die afgelope naweek aan die jaarlikse interskool-atletiekbyeenkoms, MTBS, deelgeneem waar van sy atlete uitgeblink het. Die skool het algeheel derde geëindig.
-
Motorfietsryer dood in ongeluk op N1 in Kaapstad
Die polisie in Goodwood ondersoek ‘n saak van strafbare manslag nadat ‘n motorfietsryer Donderdagaand op die N1-snelweg in ‘n motorongeluk dood is. Daar was drie motorvoertuie en ‘n ligte motorfiets by die ongeluk betrokke, sê kapt. Wayne Theunissen, woordvoerder.
-
144 kinders in 38 skole: Kinderhuis oorweeg aanlyn skoolonderrig
Die Durbanville-kinderhuis oorweeg aanlyn skoolonderrig vir sowat nege kinders in sy sorg wat nog nie vanjaar by ’n skool geplaas kon word nie.
-
Sukses vir menigte nadat studentehuisaansoek in Bellville afgekeur is
Vir inwoners van De La Haye wat teen ’n beoogde ontwikkeling gekant is, is die stryd gewonne, maar die oorlog nog nie klaar nie.
-
The Rockets se Jerry Watt sterf
Kapenaars het vanoggend wakker geword met die hartseer nuus dat een van hul geliefde musikale sterry, Jerry Watt, oorlede is.
-
Eerste River train running smoothly as passenger numbers increase once more
Metrorail says it is pleased that the number of passengers using the train from Eerste River is picking up fast.
-
City of Cape Town Mayco member encourages more urban farming
Following the phenomenal success of an urban farming project in Brackenfell, Grant Twigg, Mayco member for urban waste management in the City of Cape Town, is encouraging residents in other areas of the city to follow suit.
-
Hartsmens se dood word in Brackenfell betreur
Huldeblyke het ingestroom vir Diane du Toit, leier van die Dorcas-bediening in Brackenfell, nadat sy verlede week skielik gesterf het.
-
Elsies River residents can apply to keep ‘illegal’ wall without intervention
The City of Cape Town says no further action will be taken against the community of Salberau in Elsies River who constructed a wall without permission.
-
Community rejoice in Bonteheuwel as police arrest alleged gangster
The police and the community of Bonteheuwel are rejoicing after a gang shooting was foiled after a tip-off from the community.










