Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Brandweermanne draf Two Oceans-halfmarathon in uniform
Jermaine Carelse en Renaldo Duncan het die afgelope naweek die Twee Oseane-halfmarathon in hul brandweeruitrustings aangedurf om ondersteuning (en skenkings) vir die Volunteer Wildfire Service (VWS) aan te moedig.
-
Weg met haweloses, sê Goodwood-inwoners
Ná vele klagtes word die haweloses se tente voor Villa Casa Blanca afgebreek, maar die vraag op almal se lippe is vir hoe lank?
-
SA Water Warriors se eerste uitreikprojek na Leeu-Gamka
SA Water Warriors het sy eerste uitreikprojek vir die jaar gehou.
-
Goodwood-gevangenis se fietsryklub samel bykans R50 000 in vir downsindroom bewusmaking
Die Goodwood-gevangenis se Mountain View-fietsryklub, in samewerking met die Downsindroom-vereniging Wes-Kaap, het bykans R50 000 ingesamel met sy bewusmakingsfietstoer, wat op 27 Februarie begin het.
-
Vroue-landbou vereniging: Die universiteit vir huisvroue
Die Vroue-landbouvereniging (VLV) se Goodwood-tak het op Donderdag 2 Maart sy jaarlikse konferensie gehou, asook die 75ste bestaansjaar van die tak gevier.
-
Vrou vergewe man wat homself en hulle kinders doodgeskiet het
’n Sonskyndag in 2007 gou in ’n yskoue een verander toe Deon Beukes sy vuurwapen op sy vrou, hul kinders en homself leegmaak.
-
‘Tikkop’ se vermeende medepligtige sal hom uitlig vir R100
Op Valentynsdag 14 Februarie, die dag van liefde, is Lorraine Swart se geliefkoosde stoele van haar stoep af gesteel.
-
Verslae het gewys dat kleine Faith water op haar brein het, maar later was alles weg
Op Saterdag 4 Februarie wou Leigh-Anne Hill, ’n skrywer van Goodwood, nog ’n ooievaarstee hou, maar sy is skielik op 30 Januarie in die hospitaal opgeneem.
-
Fietstoer vanaf Kaapstad tot George vir bewusmaking van downsindroom
Die Goodwood-gevangenis se Mountain View-fietsryklub gaan in samewerking met die Downsindroom-vereniging van die Wes-Kaap vir vyf dae die pad van Kaapstad na George op hul fietse aandurf om bewusmaking te skep.
-
HappyBabies ‘n verhaal van omgee van geslag tot geslag
Danté Joubert (21) van Goodwood het haar eie nie-winsgewende organisasie, HappyBabies, begin om ouers in nood met benodigdhede vir hul babas te help.










