Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Lyk, rooftog, jaagtog in een week in Bellville
Misdaad het die afgelope week in Bellville hoogty gevier, met verskeie opspraakwekkende sake wat die voorstad geruk het.
-
Blackheath Seniorsklub,’n tuiste vir tientalle seniors in dié gemeenskap
Elke Woensdagoggend is daar ’n gesellige “gegons” hoorbaar in die Blackheath-gemeenskapsaal waar die vroue van die Blackheath Seniorsklub bymekaar kom.
-
Nuwe bevelvoerder vir Sektor 1 van die Kuilsrivier-polisiëringsgebied
Sers. Jerome Davids het aan die begin van Oktober die leiding as bevelvoerder van Sektor 1 van die Kuilsrivier-polisiëringsgebied by sers. Pieter du Toit oorgeneem.
-
Wees versigtig as jy geld by kitsbank trek, maan Kuilsrivier-polisie
Die Kuilsrivier-polisie maan die publiek, veral senior burgers, om baie versigtig te wees wanneer hulle geld by ’n kitsbank onttrek.
-
Goodwood-kliniek in Kaapstad plaas soeklig op geestesgesondheid
Geestesgesondheidsprobleme is aan die toeneem in Goodwood, meen die geestesgesondheidsverpleegster by die Goodwood-kliniek.
-
Parow-inwoner wil R1 miljoen insamel vir CHOC
’n Lid van die Volle Evangelie Kerk Lewende Woord in Parow beplan om einde vanjaar vier marathon-padwedlope in vier dae te draf ten bate van kanker-behandeling.
-
Stad Kaapstad en Prasa wys vinger oor ‘probleem-duikweg’ in Ruyterwacht
Daar is tans ’n moddergooiery tussen die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) en die Stad Kaapstad oor wie verantwoordelik is vir die omstrede “probleem-duikweg” in Ruyterwacht, en die mense wat die meeste daaronder ly, is die inwoners van Ruyterwacht.
-
Vrou op N7-snelweg naby Richwood in Kaapstad geskiet
’n Motoris is verlede week na die hospitaal gehaas nadat sy in haar motor op die N7-snelweg deur ’n onbekende groep mans aangeval en geskiet is.
-
Rape survivor from Brackenfell in Cape Town talks about her ordeal with the Daniel Jamneck murder accused
In a turn of events, the National Prosecuting Authority (NPA), on Friday, confirmed it would re-visit the 2005 case of a woman raped by a man who stands accused of the brutal rape and murder of 7-year-old Daniel Jamneck.
-
Countless unemployed creatives inspired
When she was a bright-eyed youngster and sat down to start studying religion, she had no idea how different her life would turn out.










