Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Entrepreneur en musikant Johan Potgieter se gebroke hart lei tot dié liedjie
Party mense gryp na ’n drankbottel of na pille om ’n gebroke hart te help sus en met hul lewens aan te beweeg.
-
Kontakmisdaad neem toe
Die jongste misdaadsyfers wat verlede week kort voor die begin van die jaarlikse 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders deur Bheki Cele, minister van polisie, bekendgemaak is, skets ’n bleek prentjie.
-
Tweeling van Brackenfell stap vir rieldansers in Wuppertal
Die rieldans-kampioene van Wuppertal dans weer dat die stof staan, danksy ’n hupstoot van twee Brackenfellse filantrope wat onlangs die Wupperthal66-stap in die Sederberge aangepak het.
-
Misdaad op galop in die Parow-polisiëringsgebied
Die misdaadstatistiek vir die periode van 1 Julie tot 30 September is verlede Woensdag uitgereik.
-
‘Die syfers is skokkend hoog’: 16 Dae-veldtog skop af in Brackenfell met kleurwedloop
Met haar wit trourok gevlek met pers poeier, het Karen Bryant Sondag ’n 5 km-wedloop met ’n sterk boodskap gehardloop: Nee vir huweliksmishandeling!.
-
Seniors se potte vir liefdadigheid prut
By die Othello aftree-oord prut die soppotte en het inwoners binne ses maande soveel as 900 liter sop aan gesinne in voedselnood voorsien.
-
Senior groep van die NG kerk Goodwood skenk aan SA Water Warriors
Die senior groep van die NG kerk Goodwood, bekend as die Sewejaartjies, het op Donderdag 24 November ’n donasie aan die SA Water Warriors gemaak.
-
Een in hof vir Suritha Alting se moord
Die verdagte in die moordsaak van Suritha Alting (28) van Richwood het verlede week in die Goodwood-landdroshof verskyn.
-
The festival of lights usher in Christmas as wonderland unfurls itself at home in Protea Heights
At eight o’clock every night the magic starts.
-
Blitzbok ready for 7s series
Ricardo Duarttee from Brackenfell, a former Stellenberg High School learner and a Boland scrumhalf, is looking forward to his first tournament on the HSBC World 7s Series this coming weekend in Dubai.










