Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bejaarde vrou in Welgelegen van ring beroof
’n Buurman van ’n bejaarde vrou wat onlangs in Kehrwiederstraat, Welgelegen, van haar eiendom beroof is, het verlede week aan TygerBurger vertel hoe hy op dié betrokke dag die vrou te hulp gesnel het (“Elderly woman robbed”, 17/4).
-
WildBuggers bederf huis Uitsig-inwoners
Inwoners van Huis Uitsig in M.E. Rothmanstraat, Parow-Noord, is onlangs bederf deur lede van die WildBuggers Beach Buggy-klub.
-
Stad se geldplanne vir Kuilsrivier
Inwoners het tot 30 April om kommentaar te lewer op die Stad Kaapstad se konsepbegroting vir die 2024/25-boekjaar.
-
Organisasie voer honderde in Mitchells Plain
Op ’n koue middag in die hart van die pandemie het hulle met een pot sop 12 mense gevoer.
-
Dansskool van Bonteheuwel kraai koning
Die dansskool van Melvin Wiener in Bonteheuwel het die afgelope naweek sy staal in ’n danskompetisie in Saldanha gewys en in verskeie kategorieë koning gekraai.
-
Dorcas-vroue gee gratis berading in bendegeteisterde gebied
Al ooit gevoel die uitdagings in Bellville-Suid raak te veel?.
-
Man gegroet wat dood is twee dae nadat hy die Two Oceans-halfmarathon voltooi het
Die skielike afsterwe van Clifton ‘‘Cliffie” Marais (53) op Dinsdag 16 April net twee dae nadat hy die Two Oceans-halfmarathon gehardloop het, was ’n groot skok – nie net vir sy naastes nie, maar in ook die Sarepta-gemeenskap, waar hy…
-
Tiener (18) daag nie by werk op nie, steeds vermis
Die familie van ’n 18-jarige van Ravensmead is rasend van bekommernis nadat die jongman op 9 April werk toe is en nooit by sy werksplek opgedaag het nie.
-
Seniors oor gevare van TB ingelig
Seniors by die Ruyterwacht Senior Sentrum is onlangs oor tuberkulose (TB) ingelig.
-
Geliefde skoolhoof van die Hoërskool Brackenfell sê koebaai
Ná ’n onderwysloopbaan van 35 jaar by die Hoërskool Brackenfell het die skoolhoof, Jannie Muller, met sy aftrede einde Maart die skool gegroet.









