Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
More than 200 students graduate at Fisantekraal Centre for Development
In a remarkable display of triumph and community support the Fisantekraal Centre for Development (FCD) hosted a graduation ceremony that drew more than 400 people.
-
Cousins brave 12 days, 60 lifts to Mozambique
It took them 12 days, many cans of tuna and baked beans, and over 60 different lifts before two cousins reached their goal of hitchhiking to Mozambique and back.
-
Sement-tennistafel in Monte Vista ‘n eerste in sy soort
Monte Vista spog deesdae met nog ’n unieke toevoeging, ’n sement- tafeltennis-tafel – ’n eerste van sy soort in die Wes-Kaap. Vroeër vanjaar het die gebied ook ’n ikoniese geel raam ontvang, waar besoekers foto’s kan neem met Tafelberg in…
-
Kuilsrivier se mooimakers kuier al te lekker saam
Vriende en werkers van “Kuils River, Our Beautiful Town/Ons Mooi Dorp” het verlede Woensdag 13 Desember ’n gesellige byeenkoms aan huis van Wilma Matthee gehou.
-
Pastoor van Parow draf vier wedlope in drie dae kaf
Die afgelope langnaweek was vir die meeste Kapenaars ’n tyd waarin hulle kon rus en ontspan, maar vir past. Adri Theron, ’n atleet, was dit egter drie dae van swoeg en sweet.
-
Groep van Eersterivier gaan oorsee sing
’n Sang-groep van Eersterivier gaan volgende jaar aan die Wêreld-koorspele in Nieu-Seeland deelneem.
-
Don’t let ‘City officials’ in, Kuils River police warns
Fake “electricity officials” dressed as City of Cape Town staff have been doing the rounds in Kuils River in recent months.
-
Oorgroeide grond ‘prioriteit’, sê Stad Kaapstad
Die oorgroeide grond in Jagtershof, wat veral vir die inwoners van Foxhoundstraat slapelose nagte besorg, geniet nou “prioriteit”, volgens die Stad Kaapstad.
-
Man helder oordag in straat in Parow geskiet
Die Parow-polisie ondersoek die moord van ’n man verlede week in Joubertstraat, Parow-Vallei. Die voorval het op Maandag 11 Desember gebeur.
-
Taxi driver sought by Kraaifontein police in connection with rape, kidnapping and attempted murder
The Kraaifontein Family Violence, Child Protection and Sexual Offences Unit is calling on the help of the public to trace the whereabouts of a taxi driver in connection with the rape, kidnapping and attempted murder of a woman.










