Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Inwoner van Ernest Park kla oor gebrek aan dienslewering
Inwoners van Ernestpark op die hoek van Rileystraat en Koedoestraat, Parow-Vallei, sê hulle is raadop omdat munisipale dienste glo hier glad nie of nie behoorlik uitgevoer word nie.
-
Izebella gaan Suid-Afrika in New York verteenwoordig
Die drome van ’n 11-jarige meisie van Durbanville –om haar talent op ’n groot verhoog uit te beeld – het ’n werklikheid geword.
-
Gat wat groot probleme veroorsaak in Belhar is toegemaak
’n Sinkgat in Belhar, wat tot groot probleme en skade aan motors gelei het, is uiteindelik toe.
-
Een dood, een gewond in vermeende bende-skietery in Bonteheuwel
Die Bishop Lavis-polisie ondersoek sake van moord en poging tot moord nadat ’n man die afgelope naweek doodgeskiet en nog een gewond is.
-
‘n Helpende ‘voet’: Siggestremde egpaar voel welkom by Kuilsrivier-rolbalklub
In rolbal moet spelers die balle rol om so na as moontlik aan die kleiner wit bal, oftewel “witte” (ook “jack” of “kitty” genoem) te stop.
-
Who let the dogs out: City of Cape Town warns against dog owners’ negligence
Dog attacks have come under the spotlight in the Thornton area after three dogs without leashes, outside their property, attacked a resident while walking their dog.
-
Professional advice on offer in programme to help empower parents
Step Ahead Educare (with branches in De Kuilen, Mabille Park and Penhill) recently introduced an initiative to help empower parents.
-
‘Lady’ ry ver paaie: Vrou samel genoeg geld in om vir dogter se oorsese reis
Ná ’n onvergeetlike reis deur die land op die rug van haar kanniedood-veteraantrekkertjie, Lady, ’n 1964- Massey Ferguson 35 Diesel Deluxe, het Corné Els Saterdag in die Kaap aangekom.
-
Een dood, drie vir behandeling geneem ná voorval in Parow
Een man is dood en nog drie mense – twee vroue en nog ’n man – word in die hospitaal behandel ná ’n voorval verlede Woensdagaand in Parow.
-
Turning the tables: Bonteheuwel woman wins African championship after eight-year hiatus
When Jade Sasman came back to the sport of table tennis after a break of eight years, she came back with a mission.










