Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
‘Stad werk daaraan om G’wood te verbeter’
My dank aan me. Martie du Plessis vir haar ope brief waarin sy kommer oor Goodwood uitspreek (“ ’n Ope brief aan Geordin Hill-Lewis”, TygerBurger 5 Julie), ’n plek wat ek goed ken omdat ek daar naby woon.
-
‘Nie almal kry die geleentheid’: Pa, sussies oorsee om aan sport deel te neem
Min mense kry Suid-Afrikaanse kleure in ’n sport, nog minder saam met twee lede van hul gesin.
-
No to cellphone mast: Land use application refused after proposed lease approval last year
The application for consent use of a portion of Excelsior Park in Highbury for a cellphone mast was refused at the Municipal Planning Tribunal northeastern regional meeting held on Tuesday 11 July.
-
Lyk van 18-jarige met skietwond aan sy kop op treinspoor naby Bonteheuwel gevind
Die Bishop Lavis-polisie vra die publiek se hulp nadat die liggaam van ‘n man vanoggend op die treinspoor naby Bonteheuwel gevind is.
-
Lamborghini-man in aparte saak vir diefstal gevonnis
’n Man wat vroeër ’n handelaar hof toe geneem het omdat sy kar glo die verkeerde blou was, is in ’n ander saak aan bedrog skuldig bevind.
-
Fun Park reopens at GrandWest after malfunction fiasco
The Fun Park at GrandWest has reopened after an incident on Saturday 1 July when a malfunctioning swing left at least nine people injured.
-
Fire blazes through Vodacom building in Century City
Fire blaze through Vodacom building in Century City
-
Man en vrou meters van hof in Bellville in hegtenis geneem
Nie eens die nabygeleë polisiekantoor en hof was genoeg van ‘n afskrikmiddel vir’ n paartjie wat Dinsdag met ‘n vuurwapen en dwelms gevang is nie.
-
Inwoners op hete kole: Wag op finale besluit deur Stad Kaapstad of ontwikkeling kan voortgaan
Talle mense wag tans op hete kole vir Stad Kaapstad om finaal te besluit of ’n voorgestelde ontwikkeling in Boston mag voortgaan.
-
‘Ons wens die see gee sy liggaam terug’: Leerder (9) verdrink
Die familie van die kind wat verlede week van die rotse by Sandybaai geslaan is en in die see verdwyn het, sê hulle hoop die see gee sy liggaam terug.









