Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Kuils River: Taxi driver under influence who tried to flee after crashing into law enforcement arrested soon afterwards
There was a commotion on Van Riebeeck Road on Sunday afternoon (17 September) after a minibus taxi first collided with a bakkie from City of Cape Town’ s law enforcement before crashing into a fence.
-
Praat indien iets pla, maan ouers ná tiener testikulêre kanker kry
Jy hoef nie bang te wees nie en moet beslis nie moed opgee nie, sê ’n tiener (18), wat vir die meeste van die jaar teen kanker baklei het.
-
Shooting rife in Goodwood
Goodwood police are investigating a murder and four counts of attempted murder after a shooting accident on Thursday 14 September at about 20:00. Capt Wayne Theunis, spokesperson at Goodwood police, confirmed a 31-year-old man died and four people we
-
Dapper stappers stap vir gestremde kinders
Dapper stappers het Saterdag se yskoue wind- en reënweer ter ondersteuning van die Daniel and Friends-fonds se jaarlikse Nappy Run ondersteun.
-
VRCID vul vullissakke met rommel
Drie ton rommel is onlangs deur lede van die Voortrekkerweg-stadsverbeteringsdistrik (VRCID) in ’n enkele dag in Bellville en Parow versamel.
-
Polisie lê beslag op vervalste Boktruie in Brackenfell
Die polisie se handelsmisdaad-eenheid het Donderdag op ’n perseel in Brackenfell toegeslaan waar vervalste Springboktruie vervaardig word.
-
Brackenfell bibilioteek is die besigste in Kaapstad
Met ’n sirkulasie van sowat 25 000 items per maand is die Brackenfell- biblioteek die besigste in die ganse Kaapstad.
-
Tide causes havoc along coastline
Over the past week dangerous high tides have hit the province’s shores with the possibility of more rough weather with high winds and heavy seas in store, the South African Weather Service (SAWS) has warned.
-
Gemeenskap ontsteld oor borgtog
Die Kleinvlei-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) het sy stem gevoeg by ander ontstelde gemeenskapslede nadat ’n matriekleerder, wat na bewering ’n skoolopsigter doodgesteek het, op borgtog van slegs R500 vrygelaat is.
-
Parow-polisie se kaptein lê nou tuig neer
Kapt. Kevin Williams, hoof van kommunikasie by die Parow-polisiekantoor, gaan einde vandeesmaand vir die laaste maal vir diens aanmeld.










