Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Lions Club of Mitchells Plain reflects on successful projects
As the year draws to a close the Lions Club of Mitchells Plain reflects on some of the stand-out moments and projects from the first six months of service for this fiscal year 2024-’25 starting in July.
-
Kalkfontein and Wesbank food kitchens receive major festive season donations
A total of 14 food kitchens within Ward 19 (Kalkfontein, Wesbank) received food donations at a distribution event held at Kalkfontein Community Hall on Tuesday 10 December.
-
City urges Mitchells Plain residents to protect local electricity substations
Officials are sending out a call to action following the vandalising of electricity substations in Mitchells Plain.
-
Bellpark groet hul leier – P.W. Louw
“Almal ken my as Pierro Louw in onderwysgeledere en vriendskapskringe en definitief nie as Pieter Wouter nie,” sê die Laerskool Bellpark se hoof aan die vooraand van sy aftrede as ou-skool skoolhoof.
-
’n Geskenk van lewe
Op die ouderdom van 62 jaar sal Annemarie Smith vir die tweede keer aan haar dogter, Lizelle, lewe skenk, wanneer een van haar niere in haar oorgeplant word. Die lewensreddende nieroorplanting vind op 21 Januarie in die Christiaan Barnard-hospitaal i
-
Pa en dogter na 57 jaar herenig
Vir 57 Kersfeeste het ’n vrou van Blue Downs gewonder of haar pa nog lewe en waar hy is, nadat sy op tweejarige ouderdom deur haar ma van hom weggeneem is.
-
‘Bakgat’ skenk beskuit aan MES
Radio Sonder Grense (RSG) en Virseker-versekering het onlangs hul “Bakgat”-beskuitkompetisie afgesluit, wat ’n onverwagse, kragtige daad van vrygewigheid geword het en gemeenskappe oor Suid-Afrika heen bevoordeel het, insluitend Mould Empower Serve (
-
Inwoners van Rustdal keelvol
Inwoners van Rustdal, veral diegene wat naby Blackheath-stasie woon, is keelvol vir die wetteloosheid wat daar heers, veral op ’n Vrydag.
-
Kersboom- en liedere verlig Welgemoed
Samesang, Kersliggies en gee-geesdrif het Donderdagaand 5 Desember die atmosfeer gevul toe Welgemoed amptelik sy kersboom in Diazstraat vir die feestyd verlig het.
-
Laerskool The Valley se kombuis nou groter
Die projek om ’n groter kombuis te bou waaruit ’n plaasskool buite Durbanville sowat 200 klein magies met twee etes per skooldag voorsien, het vlerke gekry.










