Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Scottsdene sports ground in Kraaifontein left in disrepair, community struggles
The Scottsdene sports ground in Kraaifontein has become a symbol of neglect, as hundreds of young soccer and rugby players in the area are left without a proper place to practise or play. The situation has grown dire, with matches…
-
Bullied learner traumatised after toilet attack at Delft school
The learner was recently forced into a toilet by bullies is struggling emotionally, lost his appetite and is “battling all this inside”.
-
Skrywer en regisseur Desmond Denton skep distopiese Kaapstad
In ’n dorre distopiese toekoms in die jaar 2044, waar die wêreld om oorlewing veg onder die moeilike omstandighede van ’n kritieke waterskaarste, word Kaapstad soos nog nooit tevore in die film Spelonk (2024) uitgebeeld.
-
Hoërskool DF Malan-leerder en ’n Mej. Junior SA 2025-finalis help organisasie
Met die hulp van ’n jong Bellvillese skoonheid, Micha Harrison, sal menige kinders in nood vanjaar hul skoolwerk met trots kan aanpak.
-
Bouwerk by nuwe ontwikkeling naby Fountain Village gestaak
Dit is reeds vier weke sedert kontrakteurs moes begin werk aan ’n nuwe ontwikkeling naby Fountain Village, maar hulle word deur die gemeenskap verhoed om te begin weens onbeantwoorde vrae.
-
‘Bom’ glo in Parow se sakekern gevind
´n Verdagte voorwerp wat soos ’n bom gelyk het, het die afgelope naweek paniek gesaai onder inwoners van Parow.
-
Kewtown-egpaar Sheila en Kenneth Cheemee vier 50ste huweliksherdenking
Die Kewtown-egpaar Sheila en Kenneth Cheemee het ’n mylpaal bereik wat nie sommer vir enigeen beskore is nie.
-
Senior (61) in Bellville-Suid doodgeskiet
’n Man (61) is Woensdagnag 5 Februarie in Bellville-Suid doodgeskiet.
-
Dubbele moord by begrafnis: Oorledene se pa doodgeskiet, aanvaller doodgeslaan
’n Pa is in wat vermoedelik ’n bendeverwante skietery is, Saterdag 8 Februarie by sy seun se begrafnis doodgeskiet. Die seun is ook onlangs vermoor.
-
Een beseer in botsing op Giel Basson-rylaan, Bosmansdamweg
’n Botsing op die hoek van Giel Basson-rylaan en Bosmansdamweg het Vrydagmiddag tot druk verkeer gelei.










