Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
A boost for better waste collection in Bellville
Another groundbreaking partnership in Bellville aims to drive long-term environmental and social transformation, now super charged with an electric vehicle to help waste collecters to collect more waste, quicker.
-
Brackie-presteerders ontvang 231 toekennings
Trotse presteerders van die Laerskool Brackenfell het Donderdagaand nie minder nie as 231 toekennings ontvang tydens die skool se jaarlikse prysuitdeling, wat in die skoolsaal gehou is.
-
Stad reageer op waterkrisis
Die Stad Kaapstad het verlede week bevestig dat hy besig is om gebarste waterpype in Bothasig te herstel.
-
Niemand nog vas ná vier moorde
Sedert die eerste moord in September vanjaar op ’n bejaarde by sy huis in Panorama, is niemand nog in verband met dié moord, of die drie moorde daarna in naburige woonbuurte, in hegtenis geneem nie.
-
Niemand nog vas ná vier moorde
Sedert die eerste moord in September vanjaar op ´n bejaarde by sy huis in Panorama, is niemand nog in verband met dié moord, of die drie moorde daarna in naburige woonbuurte, in hegtenis geneem nie.
-
Kinders geniet heerlike pretdag
Leerders by Paarlskool vir neuraal gestremde kinders is verlede week bederf met ’n pretdag ter bewusmaking van die regte van gestremdes.
-
Laerskool kry nuwe skoolhoof
Met ’n visie om die Laerskool Vredekloof ’n skool van voorkeur te maak, neem Phillip Wessels in Januarie sy pos as nuwe skoolhoof by die skool op.
-
Peuter en werk is baie groot maats
Twee ongewone vriende se gedeelde passie het vanjaar talle mense twee keer laat kyk.
-
Tieners in Durbanville beroof
’n Seun (14) is verlede Maandag van sy fiets, selfoon en bankkaart beroof toe hy en ’n vriend met hul fietse in Wellingtonweg in Durbanville gery het.
-
Vredekloof kry nuwe skoolhoof
Met ’n visie om die Laerskool Vredekloof ’n skool van voorkeur te maak, neem Phillip Wessels in Januarie sy pos as nuwe skoolhoof by die skool op.







